Justin Theroux | |
Geboortenaam | Justin Paul Theroux |
---|---|
Geboorte | 10 Augustus 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Justin Theroux (gebore 10 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Psycho (2000), Mulholland Dr. (2001), Charlie's Angels: Full Throttle (2003), en The Girl on the Train (2016).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search